Ruah Wasolie 250ml
$ 8.15
Hierdie seep is verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit is ‘n veeldoelige seep wat dien as badskuim, lyfwas of skeermiddel sonder om jou vel uit te droog. Verpak in plastiek bottel, maak dit die gebruik daarvan in jou stort veilig en gerieflik.
Categories: Gaming Console, , Skin, Abstract


Simply Bee Lip Balm Stick
Ruah Vryfsalf 200ml
Ruah Badsout (1kg)
Simply Bee Honey Hydrating Face Mask