Ruah Kruie Kers

Product Enquiry

$ 4.76

Verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Die aroma skep natuurlik ‘n ontspanne atmosfeer vir daardie kuiertjies om ‘n braaivleis vuur of na lang dag terwyl jy heerlik ontspan in ‘n warm bad water.