Ruah Badmelk 500ml
$ 21.60
Maak van badtyd ‘n groot bederf: Gooi ‘n lekker skeut van hierdie badmelk by jou water en sien hoe dit onmiddellik jou badwater verander in ‘n wit wasige bederf! Verryk met Ruah se unieke mengsel van plaaslik vervaardigde essensiële olies en botaniese geure. Dit herstel nie net jou vel se vogbalans nie, dit voed, kalmeer en versterk bovendien. ‘n Wonderlike produk vir dames wat sukkel met infeksie en ekseem!
Categories: Abstract, , Oklahoma City Thunder, T Shirts


Simply Bee Baby Lotion
Simply Bee Lip Balm Stick
Simply Bee Foot Cream
Simply Bee Honey and Lime Lipgloss